Die 4-Weke Somerlyfie Challenge bestaan uit 'n KETO dieet met 16/8 Intermittent Fasting (IF) in week 3 en 4. (Indien jy nie IF wil doen nie kan die etes aangevul word met die resepte in die Suid Afrikaanse 70 Keto Resepte Kookboek.)
Dis met bestandele en kos uit jou spens EN waar die hele gesin kan saam eet. Indien daar etes of bestandele is waarvan jy nie hou nie of allergies voor is kan die etes uitgeruil word met ander etes in die plan (jy kan byvoorbeeld dieselfde ontbyt meer as eenkeer eet) of etes kan uitgeruil word met resepte in die Suid Afrikaanse 70 Keto Resepte Kookboek.
Geen snaakse bestandele en aanvullings is nodig nie.
Om oorgewig te wees is 'n simptoom van 'n liggaam wat nie gesond is nie...sodra jou liggaam weer normaal funktioneer soos dit veronderstel is om te werk sal die oortollige vet net wegsmelt.
Gebruik die 4-Weke Somerlyfie Challenge om jou liggam weer gesond te kry soos voor suiker, koolhidrate en inflammasie jou liggaam se normale werking holderste-bolders kom gooi het!! :)
Hi there, I'm RENETTE
- South-Africa -
Food may be essential as fuel for the body, but GOOD food is fuel for the soul. - Malcolm Forbes