Die pakket werk wonders vir optimale gewigsverlies!
Begin met die 14 Day Beginners Keto & Intermittent Fasting Plan en gaan direk daarna aan met die 4 Weke Somerlyfie Challenge Plan.
Pas die 4 weke Somerlyfie plan aan indien jy wil aangaan met intermittent fasting (sny dan een van die maaltye 'n dag uit vir die eerste 2 weke)
70 Keto resepte boek kan gebruik word om maaltye uit te ruil en aan te pas vir indien jy allergies is vir iets of regtig nie van iets hou nie.....heerlike resepte!!
Alles is alledaagse bekostigbare kos en geen ekstra produkte of pille nie so die familie kan lekker saam eet. Die regte kos op die regte tyd is al wat ons liggame nodig het om weer normaal te funktioneer en vet te begin verbrand vir energie.
Daarom is keto 'n leefstyl en nie 'n dieet nie.
Hi there, I'm RENETTE
- South-Africa -
Food may be essential as fuel for the body, but GOOD food is fuel for the soul. - Malcolm Forbes